Top banner for Quad and 4x4 Rally

Kliek hier om 'n groter foto te sien Kliek hier om 'n groter foto te sien Kliek hier om 'n groter foto te sien Kliek hier om 'n groter foto te sien Kliek hier om 'n groter foto te sien

Die dag word gehou ten bate: A.G.S kerk Hartswater

Datum

Saterdag 8 april 2006 dit is die tweede naweek na skole gesluit het:
 

Plek

Christiana - vanaf Christiana na Warrenton teerpad, 12 km op linker kant, plaas- Goedehoop vanaf Warrenton na Christiana teerpad, 29 km op regter kant, plaas- Goedehoop

Tyd

09.00-10.00 -quad sprint
10.00-12.00 -baaninspeksieroete slegs vir quad 's: -rede: om gevare in hindernisroete te besigtig
10.00-12.00 -4x4 voertuig toutrek op see-sand
12.00 -afkondigings en opening
12.30-14.00 -quad race begin
14.15-15.00 -4x4 voertuie spring weg
15.00-16.30 -"rustige" sirkelroete vir die families met 4x4 voertuie en quads
17.30 -die wenners ? Prysgelde !!
 

Roete
 

Volwassenis: 45 km. Sirkelroete van : delwershope- modderpanne- vlakhaasdraaie- dongas- straights- oerwoud paaie, ens
Roete is goed gemerk
Kinders: sirkelroete vol kinderpret. Die hele kinderroete kan gesien word vanaf uitkykpunt
 

Inskrywing fooi

Quad 's R100 per inskrywing
4x4 voertuie R150 per inskrywing
Kinder quad 's R20 per inskrywing



Pryse

quad 's eerste plek
4x4 voertuie eerste plek
kinder quad 's laaste plek
lucky draw